Preke

Om na enige van die preke te luister, links-klik op die ooreenstemmende preek se skakel. Om enige van die preke af te laai, regs-klik op die ooreenstemmende preek se skakel en kies 'Save link as'.

Preke in Mei 2010

2010-05-30: Oggenddiens (5.1 MB) Opsomming (pdf)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Maleagi 2: 15; Prediker 4: 12
Hoofgedagte: Geluk, groei en herstel in die huwelik.

2010-05-30: Aanddiens (4.4 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Efesiërs 1: 4, 5
Hoofgedagte: God het my eerste gekies en Hy hou my vas.

2010-05-23: Oggenddiens (3.2 MB) Opsomming (pdf)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Markus 10: 15; Hebreërs 5: 13-14
Hoofgedagte: Glo soos 'n kind, wees volwasse in geloof.

2010-05-16: Aanddiens (4.0 MB)
Prediker: Ds. Henning Venter (Bellville-Oos)
Preekteks: Markus 2:27, 28; Markus 3:4
Hoofgedagte: God vra nie godsdienstigheid nie, maar 'n lewende verhouding met Hom!

2010-05-09: Oggenddiens (6.2 MB)
Prediker: Ds. Alwyn du Plessis
Preekteks: Romeine 12:9a, 21
Hoofgedagte: Loop die kwaad trompop met die goeie.

2010-05-09: Aanddiens (6.4 MB)
Prediker: Ds. Johan Fleischmann
Preekteks: Lukas 10:16
Hoofgedagte: Kerkwees

2010-05-02: Oggenddiens (6.3 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Johannes 13:17
Hoofgedagte: Gemeente wat die regte dinge laat gebeur.

2010-05-02: Aanddiens (4.8 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 2 Korintiërs 13:13
Hoofgedagte: Leef 'n heel lewe vanuit die seën van die Here.

Laaste opdatering: 2010-09-04