Preke
Om na enige van die preke te luister, links-klik op die ooreenstemmende preek se skakel. Om enige van die preke af te laai, regs-klik op die ooreenstemmende preek se skakel en kies 'Save link as'.
Preke in Maart 2010
2010-03-28: Oggenddiens (5.3 MB) Opsomming (pdf)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Matteus 28:18-20
Hoofgedagte: Kerkwees: die groot fokus, die groot gebod en die groot opdrag.
2010-03-28: Aanddiens (4.3 MB) Opsomming (pdf)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Johannes 15:2-4
Hoofgedagte: Gesnoei om oorvloedige vrug te dra.
2010-03-21: Oggenddiens (3.9 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Psalm 16:2,5
Hoofgedagte: Rykdom in ons lewe.
2010-03-14: Oggenddiens (4.8 MB)
Prediker: Ds. Alwyn du Plessis
Preekteks: Matteus 26:56
Hoofgedagte: Jesus vat die blaam om as misdadiger beskou te word.
