Preke

Om na enige van die preke te luister, links-klik op die ooreenstemmende preek se skakel. Om enige van die preke af te laai, regs-klik op die ooreenstemmende preek se skakel en kies 'Save link as'.

Preke in Junie 2010

2010-06-27: Oggenddiens (4.1 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Matteus 18:15-17
Hoofgedagte: In God se liefde moet ons mekaar vermaan.

2010-06-20: Oggenddiens (4.1 MB) Opsomming (pdf)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Sagaria 4:10
Hoofgedagte: Klein dingetjies is groot dinge.

2010-06-13: Oggenddiens (6.2 MB)
Prediker: Ds. Alwyn du Plessis
Preekteks: Handelinge 17:27, 28, 30, 31
Hoofgedagte: God het mense gemaak om Hom te soek. Hy is nie ver van ons nie, ons "stam van Hom af". God het die tye van onkunde oorgesien, maar nou roep Hy alle mense oral op om hulle te bekeer want 'n Man wat uit die dood opgewek is, sal regverdig oor die wêreld oordeel.

Laaste opdatering: 2010-08-29