Preke
Om na enige van die preke te luister, links-klik op die ooreenstemmende preek se skakel. Om enige van die preke af te laai, regs-klik op die ooreenstemmende preek se skakel en kies 'Save link as'.
Preke in Julie 2010
2010-07-25: Oggenddiens (4.4 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 2 Petrus 3:9; 1 Korintiƫrs 9:20, 27
Hoofgedagte: Die denkraamwerk van 'n getuie. (Envangelisering 2 uit 4)
2010-07-18: Oggenddiens (5.6 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Matteus 28:19; 2 Konings 6:25; 7:9
Hoofgedagte: Vertel, want jy het iets wat vertel moet word. (Envangelisering 1 uit 4)
2010-07-11: Oggenddiens (5.1 MB)
Prediker: Prof. Cassie Venter
Preekteks: Lukas 1:1-4 en Handelinge 1:1-2(a)
Hoofgedagte: Jy kan voluit glo want die Evangelie is gekontroleer.
2010-07-04: Oggenddiens (3.5 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Markus 12:34
Hoofgedagte: Kampeer uit net-net buite die koninkryk van God.
