Preke
Om na enige van die preke te luister, links-klik op die ooreenstemmende preek se skakel. Om enige van die preke af te laai, regs-klik op die ooreenstemmende preek se skakel en kies 'Save link as'.
Preke in Januarie 2010
2010-01-31: Oggenddiens (5.7 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Skriflesing: Jeremia 11:18 -12:6; Jeremia 1:1-10
Hoofgedagte: Hardloop saam met die perde!
2010-01-24: Oggenddiens (4.4 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 1 Korintiƫrs 4:16
Hoofgedagte: Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg.
2010-01-24: Aanddiens (4.0 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Handelinge 4:12
Hoofgedagte: 'n Lewensdroom waar Jesus Christus in die sentrum staan.
2010-01-17: Oggenddiens (5.9 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Hoofgedagte: Skouer aan die wiel.
2010-01-17: Aanddiens (4.2 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Hoofgedagte: Groot genade, groot dade.
2010-01-03: Oggenddiens (6.5 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Hoofgedagte: Omdat God IS kan ek wees.
