Preke

Om na enige van die preke te luister, links-klik op die ooreenstemmende preek se skakel. Om enige van die preke af te laai, regs-klik op die ooreenstemmende preek se skakel en kies 'Save link as'.

Preke in Februarie 2010

2010-02-28: Oggenddiens (4.4 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Hoofgedagte: Ek en my huis.

2010-02-28: Aanddiens (2.4 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Hoofgedagte: Prys die Here met sang.

2010-02-14: Oggenddiens (7.4 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Romeine 6:4
Hoofgedagte: Oorwinning en groei!

2010-02-14: Aanddiens (4.5 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Efesiërs 5:1-2
Hoofgedagte: Liefde, intimiteit en verhoudings/huwelike wat hou.

2010-02-07: Oggenddiens (4.6 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Kolossense 2:11-12
Hoofgedagte: Wat sê God vir jou deur jou doop?

2010-02-07: Aanddiens (4.3 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 1 Petrus 1:15
Hoofgedagte: Moenie die kaas in die valletjie eet nie, eet van die feesmaal wat God vir jou apart gesit het.

Laaste opdatering: 2010-08-29