Preke

Om na enige van die preke te luister, links-klik op die ooreenstemmende preek se skakel. Om enige van die preke af te laai, regs-klik op die ooreenstemmende preek se skakel en kies 'Save link as'.

Preke in April 2010

2010-04-25: Oggenddiens (6.0 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Numeri 14:10b-11
Hoofgedagte: Moenie terugdeins nie, vertrou op God!

2010-04-25: Aanddiens (4.9 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Handelinge 13:22b
Hoofgedagte: In elke situasie: kyk altyd eers op na God.

2010-04-18: Oggenddiens (4.7 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Prediker 8:12b, 17
Hoofgedagte: Jy hoef nie die lewe te verstaan of te bepaal nie, ... jy moet die lewe wat vir jou gegee word reg leef.

2010-04-18: Aanddiens (5.2 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 2 Konings 22:2
Hoofgedagte: Wees, wie jy in God kan wees.

2010-04-11: Oggenddiens (7.7 MB)
Prediker: Ds. Willem van der Merwe (doop kleinseun)
Preekteks: Psalm 1:3
Hoofgedagte: Die Geplante Seun.

2010-04-04: Oggenddiens (2.8 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Hoofgedagte: Mens einde, God begin.

2010-04-02: Oggenddiens (3.3 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Hoofgedagte: God se opsoekende liefde.

Laaste opdatering: 2010-08-29