Bid die grootste gebede. Jy kan nie aan 'n gebed dink wat so groot is dat die Here in sy antwoord nie sal wens jy het dit nog groter gemaak nie. Moenie vir krukke bid nie, maar vir vlerke.
Rosi 09/21/09 Om soggens 'n uur vroeer op te staan, werk weer vir...Administrator (Blogadmin) 08/24/09 Jammer, ongelukkig is ek nie Maryna nie. :-) Administrator (Blogadmin) 08/20/09 Die blogmeester gaan vir eers nog in die kas bly, maar...Administrator (Blogadmin) 08/19/09 Hi Carolin - ek is bly om te sien jy kan nou kommentaar...Administrator (Blogadmin) 08/18/09 dankie dat jy dit raakgesien het Elizna. Het dit sommer...
Opinie gevra: Hersiene teks van Psalms en Skrifberymings 12/05/10
Jy het seker die afgelope jaar Sondae op die sangprojeksie gesien dat woorde of frases in ’n ander kleur verskyn. Dit is gemik op ’n meer moderne Afrikaanse weergawe van die Totius beryming.
Die GK sang-deputate het die eerste proefuitgawe van die hersiene teks van die Totius-Psalms en T