Preke 2017

2017-10-01: Oggenddiens – Met Sang (6 MB)
Prediker: Ds Ruben Safari van Burundi
Preekteks: Fillippense 3: 1-14
Hoofgedagte: 

2017-09-24: Oggenddiens – Met Sang (6 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Openbaring 21: 1-7
Hoofgedagte: Vir ʼn oomblik by die wederkoms: ons kyk terug, en kry ʼn kykie in die hierna.

2017-09-17: Oggenddiens – Met Sang (6 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Openbaring 2:1- 3:22 – briewe aan die sewe gemeentes
Hoofgedagte: Wat sê die Here oor en vir die kerk… ons gemeente… jou.

2017-09-10: Oggenddiens – Met Sang (6 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Openbaring 12:1-18
Hoofgedagte: In die wedstryd, maar deel van die wenspan

2017-09-03: Oggenddiens – Met Sang (8 MB)
Prediker: Van Heerden Herman
Preekteks: Johannes 15: 1-17
Hoofgedagte: Vrugdraer kan net ‘n vrugdraer wees en bly, as hy ingeënt bly in die stam van die Boom.

2017-08-27: Oggenddiens – Met Sang (5 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Ps. 23: 1-6
Hoofgedagte: Die Here is my Herder

2017-07-30: Oggenddiens – Met Sang (5 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Efesiërs 5
Hoofgedagte: Ons leef anders omdat ons kind van God is 

2017-07-09: Oggenddiens – Met Sang (8 MB)
Prediker: Ds. Francois Kruger
Preekteks: Romeine 13:7-14

Hoofgedagte: Jy moet jou naaste lief hê soos jou self

2017-03-12: Oggenddiens – Met Sang (14 MB)
Prediker:
Ds. Banie van der Walt
Preekteks:
Genesis 3
Hoofgedagte:
Ruildiens met GK Paarl

2017-03-05: Oggenddiens – Met Sang (14 MB)
Prediker:
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Galasiërs 3:21-26
Hoofgedagte:
Kerndinge van die Christelike geloof

2017-02-26: Oggenddiens – Met Sang (7.8 MB)
Prediker:
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Matteus 18:15-17
Hoofgedagte
In Gods se liefde bemoeienis maak met mekaar (ook as een verkeerde keuses maak).