Preke vir 2016

2016-09-11: Oggenddiens – Met Sang (6 MB)
Prediker:
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Jesaja 46:3-5; Psalm 71:16-20
Hoofgedagte
Die rykdom van ouderdom begin vandag … want God …

2016-08-28: Oggenddiens – Met Sang (6 MB)
Prediker:
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Josua 24:13-33; Rigters 2:8-10
Hoofgedagte
Verhouding met God: alles bepalend, volledig oorgegee … of nie?

2016-08-21: Oggenddiens – Met Sang (6MB)
Prediker:
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Prediker 8: 6-13, 16-17 ; Efesiërs 1:11
Hoofgedagte:
As jou normale lewe omgedop word …

2016-07-24: Oggenddiens – Preek Teks (68 KB)
Prediker:
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Verskeie gedeeltes
Hoofgedagte:
Aanvaarbare sondes binne die kerkkonteks, …maar wat sê God?.

2016-07-17: Oggenddiens – Preek Teks (68 KB)
Prediker:
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Jeremia 6:1-17
Hoofgedagte
Vanuit ons verhouding met Jesus Christus (die Weg) soek, kies en loop ons die beste pad.

2016-07-03: Oggenddiens – Preek Teks (68 KB)
Prediker: 
Dr. Francois Kruger
Preekteks
Hand 16: 26-34
Hoofgedagte
Glo in die Here Jesus en jy sal gered word …

2016-06-26: Oggenddiens – Met sang (6 MB)
Prediker: 
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks
Exodus 16:1-21
Hoofgedagte:
Die manna-beginsel van God se sorg

2016-06-19: Oggenddiens – Met sang (8 MB)
Prediker: 
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Jesaja 59:1-4; Jeremia 29:10-14; Efesiërs 1:7-11
Hoofgedagte:  
Binne ʼn gebroke wêreld heel in Christus daarom meewerk om nie weer stukkend te raak en te maak nie.

2016-06-12: Oggenddiens – Met sang (9 MB)
Prediker: 
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Sefanja 3: 1-17
Hoofgedagte:
God sê: “Ek is vol vreugde oor jou!” ??

2016-05-29: Oggenddiens – Met sang (6 MB)
Prediker: 
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Jesaja 54:1-10
Hoofgedagte:
Groot genade, groot verwagting, groot dade.

2016-05-22: Oggenddiens – Met sang (7.7 MB)
Prediker: 
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
1 Korintiërs 11:17-34
Hoofgedagte:
Selfondersoek en Nagmaal

2016-05-15: Oggenddiens – Met sang (9 MB)
Prediker: 
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Psalm 42 en 43
Hoofgedagte:
Gelowig wees en twyfel

2016-05-08: Oggenddiens – Met sang (6 MB)
Prediker: 
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Openbaring 1:9-18; 19:11-16; Johannes 2:13-16
Hoofgedagte:
Ken jy die Ruiter op die witperd?

2016-05-01: Oggenddiens – Met sang (6 MB)
Prediker: 
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
1 Korinthiërs 9:19-27; Matheus 28:16-20
Hoofgedagte:
God roep ons om te getuig op verskillende maniere.

2016-02-07: Oggenddiens – Met sang (7.1 MB)
Prediker: 
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Esegiël 47:1-9
Hoofgedagte:
Ons is ʼn oorloop en uitnooi kerk

2016-01-31: Oggenddiens – Met sang (6.2 MB)
Prediker: 
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
2 Korintiërs 12:6-10; Job 39:34-38; Job 26:7-14
Hoofgedagte:
As God sê nee

.2016-01-17: Oggenddiens – Met sang (6 MB)
Prediker: 
Dr. Francois Kruger
Preekteks:
Matteus 22:37-40
Hoofgedagte:
Jy moet die Here jou God liefhê en jou naaste soos jouself.

2016-01-10: Oggenddiens – Met sang (6 MB)
Prediker
Ds. Johan van Heyningen
Preekteks:
Sagaria 10:12
Hoofgedagte
2016  – In die Naam van die Here

2016-01-03: Oggenddiens – Met sang (6 MB)
Prediker: Ds. Dawie de Wet
Preekteks: Psalm 104
Hoofgedagte: Nuwejaar op God se aarde – hoop vir 2016

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *