Preke vir 2015

2015-12-27: Oggenddiens – Met sang (5 MB)
Prediker: Prop Paul Grobler
Preekteks: Matteus 9:9-13
Hoofgedagte: Saam met wie eet jy? Ons of hulle?

2015-12-25: Oggenddiens – Met sang (5 MB)
Prediker: Prop Paul Grobler
Preekteks: Matteus 2:1-12
Hoofgedagte: Jesus roep ons tot aksie

2015-12-20: Oggenddiens – Met sang (4 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Genesis 3:9-13
Hoofgedagte: God se opsoekende liefde

2015-12-06: Oggenddiens – Met sang (6.3 MB)
Prediker: Ds. Dawie de Wet
Preekteks: Lukas 4:21
Hoofgedagte: Vandag is hierdie Skrifwoord wat julle nou net gehoor het, vervul.

2015-11-22: Oggenddiens – Met sang (3.6 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 2 Timoteus 4:7
Hoofgedagte: Ons lewenswedloop (deel 2 van 3): Hardloop God se wedloop en nie die rotteresies nie

2015-11-15: Oggenddiens – Met sang (6.7 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Hebreërs 12: 12-13a
Hoofgedagte: Ons lewenswedloop (deel 1 van 3): Die Groot Afrigter gee raad

2015-11-08: Oggenddiens – Met sang (6.1 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 1 Korintiërs 10:16-17; Kolossense 3:14
Hoofgedagte: Verhouding met God beteken ook verhouding met mekaar.

2015-11-01: Oggenddiens – Met sang (6.8 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Filippense 2:3-4
Hoofgedagte: In Christus vry van “myself”… om ander te bevoordeel.

2015-10-25: Oggenddiens – Met sang (5.4 MB)
Prediker: Ds Nikla du Plessis van Worcester
Preekteks: Psalm 119:79-112
Hoofgedagte: Die Here praat

2015-10-04: Oggenddiens – Met sang (7.9 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Hebreërs 10:24-25
Hoofgedagte: Vrye toegang tot God deur Christus, daarom . . .

2015-09-20: Oggenddiens – Met sang (7.3 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Levitikus 16
Hoofgedagte: Heiligheid van God, Versoeningsoffer, toewyding aan God

2015-09-13: Oggenddiens – Met sang (7.5 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Genesis 1:1 – 2:4
Hoofgedagte: God, Skepping, Mens

2015-08-31: Oggenddiens – Met sang (7.6 MB)
Prediker: Ds. Reynold Fourie
Preekteks: 1 Korintiërs 6:12-20
Hoofgedagte: geTROU reeks deel 3: Seksuele getrouheid in ‘n seks behepte wêreld

2015-08-23: Oggenddiens – Met sang (7 MB)
Prediker: Ds. Reynold Fourie
Preekteks: 1 Korintiërs 7:25-40
Hoofgedagte: geTROU reeks: Enkellopendes en ongetroudes

2015-08-16: Oggenddiens – Met sang (5.6 MB)
Prediker: Ds. Reynold Fourie
Preekteks: Efesiërs 5:21-33
Hoofgedagte: geTROU reeks: Huwelike

2015-08-09: Oggenddiens – Met sang (5.8 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 1 Johannes 3:1-3
Hoofgedagte: Departement Hemelse Sake: Nuwe ID uitgereik

2015-08-02: Oggenddiens – Met sang (4.8 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Matteus 5: 13-14
Hoofgedagte: Werk en die evangelie in die werkplek (2 van 2 preke)

2015-07-26: Oggenddiens – Met sang (6.0 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Genesis 1:26, 28
Hoofgedagte: Werk en die evangelie in die werkplek (1 van 2 preke)

2015-07-19: Oggenddiens – Met sang (6.4 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Esegiël 9:5-6
Hoofgedagte: God oordeel valsheid in die kerk

2015-07-12: Oggenddiens – Met sang (8.4 MB)
Prediker: Ds. Alwyn du Plessis
Preekteks: 2 Timoteüs 2:11-13
Hoofgedagte: God se genade is ‘n krag wat ons sterk maak vir elke vorm van ontbering

2015-07-05: Oggenddiens – Met sang (In proses)
Prediker: Ds. Dolf Britz van Bloemfontein
Preekteks: Matteus 28:19
Hoofgedagte: Doop hulle in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees

2015-06-28: Oggenddiens – Met sang (Klank nie beskikbaar)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Spreuke 4:1-31
Hoofgedagte: Bewaar jou hart

2015-06-21: Oggenddiens – Met sang (6.3 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Psalm 78:1-8 en ander gedeeltes
Hoofgedagte: Vyf dinge wat God wil hê jy moet leer en doen . . . en ook vir kinders leer (Preek 2 van 2)

2015-06-14: Oggenddiens – Met sang (6 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Psalm 78:1-8 en ander gedeeltes
Hoofgedagte: Vyf dinge wat God wil hê jy jou kinders moet leer . . . en ook self moet doen (Preek 1 van 2)

2015-06-07: Aanddiens – Met sang (4 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Deuteronomium 30:11-20
Hoofgedagte: Die Lewe wat ek kies, bely en lewe

2015-05-31: Oggenddiens – Met sang (7 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Habakuk 2:1
Hoofgedagte: “Van moedelose waarom?” na “nogtans voluit lewe!”

2015-05-24: Oggenddiens – Met sang (7.4 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Psalm 150:6
Hoofgedagte: Wat gee jy vir God in lofprysing? Wat doen dit aan jou?

Los jou bagasiePreek Reeks

2015-05-17: Oggenddiens – Met sang (6.6 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Filippense 3:10-14
Hoofgedagte: Los jou bagasie-3

2015-05-10: Oggenddiens – Met sang (8.2 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Verskeie gedeeltes – Romeine 8:31-39
Hoofgedagte: Los jou bagasie-2

2015-05-03: Slegs preek teks
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 2 Samuel 22:29-35
Hoofgedagte: Los jou bagasie-1

2015-04-26: Oggenddiens – Met sang (6.2 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Jakobus 1:1-18
Hoofgedagte: Laat ons nie in versoeking kom nie, maar verlos ons van die bose

2015-04-19: Oggenddiens – Met sang (6 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 1 Johannes 4:7-21
Hoofgedagte: Ons is omhels, omgee, oorloop en uitnooi mense

2015-04-12: Oggenddiens – Met sang (4.3 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Kolossense 2:11-12
Hoofgedagte: Wat sê God vir jou deur jou doop?

2015-04-05: Oggenddiens – Met sang (4.9 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 1 Petrus 1:3-5
Hoofgedagte: Lewe

2015-04-03: Oggenddiens – Met sang (5.2 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Spreuke 24:13-22
Hoofgedagte: Hy sterf vir my sodat ek as regverdige vir Hom kan lewe

2015-03-29: Oggenddiens – Met sang (6.1 MB)
Prediker: Ds. Reynold Fourie
Preekteks: Joh 5:15-29
Hoofgedagte: Wie is Jesus?

2015-03-22: Oggenddiens – Met sang (4.1 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Johannes 1:1-14
Hoofgedagte: Die persoon, historisiteit, opstanding van Jesus Christus

2015-03-15: Oggenddiens – Met sang (4.2 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Timoteus 3:14-4:515-29
Hoofgedagte: Woord van God

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *