Leivore

Die Gereformeerde Kerk Stellenbosch bestaan nie ter wille van homself nie.

Die Here het ons in Stellenbosch geplaas om ‘n verskil te maak in die gemeenskap. Ons kan alleen ‘n verskil maak as ons in gehoorsaamheid die Here se genade en liefde aan die gemeenskap bedien en uitleef.

Om dit te kan doen moet ons self deel in die Here se liefde en genade; daarom is dit vir ons belangrik om mekaar in die gemeente met God se liefde en genade te bedien.

Ons wil ‘n leivoor van God se genade en liefde na mekaar en na die w√™reld toe wees.

 

Volmoed uitreik:

Displaying DSCN2300.jpg

Displaying DSCN2447.jpg

Displaying DSCN1750.jpgDisplaying DSCN1833.jpgDisplaying DSCN1803.jpgDisplaying RSCN2459.jpg

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *