Preke 2018

2018-08-12: Oggenddiens – Met sang (6.6 MB)
Prediker: Ds. Francoise Kruger
Preekteks: Ons gaan lees uit:
• Luk 5:27-33
• Mat 4:18-22
• Mat 11:28-30
• 1 Kor 11:1
Hoofgedagte: Meer soos Jesus! Verstaan dissipelskap.

2018-08-05: Oggenddiens – Met sang (6.6 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: 1 Korintiërs 2:1-5
Hoofgedagte: Ons gaan vertel mense van Jesus

2018-07-29: Oggenddiens – Met sang (7 MB)
Prediker: Ds. Johan van Heyningen
Preekteks: Genesis 2:3
Hoofgedagte: Wat jaag jou?  Leef vanuit God se rus